@mokphotography

Untitled%20design(26)_edited.jpg

Almal se geleenthede is ewe spesiaal. Dit sien mens baie goed deur `n lens raak! Ek is in my eie wêreld met `n kamera in my hand en sal dit love om julle fotos te neem.

Kom ons chat...

Waldo

  • Facebook

mokphotography

  • Instagram

@mokphotography

Klik om direk na fotograaf se sosiale media platform te gaan

Gallery
kontak fotograaf direk

Dankie vir die navraag, fotograaf sal spoedig opvolg!!

Ronnie

@MOKPHOTOGRAPHY was uitstekend, hy het almal op hul gemak gehad, en dis nie maklik met my familie nie!!

Leslie

HOOGS hoogs aanbeveel! Die dag was perfek, die editing en kommunikasie het alles oortref. Puik fotograaf.

Andreas

Glo my, MOK is jou man! Jy wil voor sy lens wees. Kon nie gelukkiger wees nie. Uitstekende fotograaf en `n lekker ou.